| Modulekode | IMY 761 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | *Geslote module Ontwikkeling en produksie van 'n multimediaproduk; produklewensiklusbestuur en produkdokumentasie; die student dien 'n voorlegging in wat geëvalueer word. Indien dit aanvaar word, lei dit tot 'n multimediaproduk. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App